Die konsep ekspressionisme is 'n permanente tendens ins kuns. Die hoogste individuele styl uit waar 'n vrye verwringing van vorm en kleur plaasvind. Ekspressionisme het gereeld met tye van spanning posgevat , toe die induvidu sy eie gevoelings probeer uitrdruk. Ekspressionisme is 'n spesefieke Duitse kuns van die vroeƫ 2000s
Invloede
Van Gogh
Nie-westerse kulture
Germaanse karakter
Edvard Munch
Die Duitse ekspressionisme was in twee groepe verdeel; De Bruke en Der Blaue Reiter
No comments:
Post a Comment