Manet was 'n Franse skilder en het in tussen 1832-1883 gelewe. Hy was deel van die oorgang vanaf Realisme tot Impressionisme. Sy bekendste skilderye is Luncheon on the grass en Olympia
"Daar is slegs een ware ding: skilder onmiddelik wat jy sien . As jy dit het, het jy dit. as jy dit nie het nie, begin jy weer. Die res is alles nonsens." - Edouard Manet
Dit is 'n baie impressionistiese opmerking wat Manet gemaak het en dalk die mees sinvolste opmerking van enige impressionis.
Luncheon on the grass:
Die skildery was seker een van die mees beroemdste skilderye in die 19de eeu.
In die skildery beeld dit 'n piekniek uit waar 'n naak vrou sit en twee beskaafde mans met pakke aan, wat baie kontrasterend is. Die twee mans lyk asof hulle in 'n ernstige gesprek is en dit lyk nie eers asof hulle bewus is van hierdie vrou nie , nie eers ter sprake of hulle belang stel daarin om met haar 'n gesprek aan te knoop nie.
Soos 'n tipiese, tradisionele stillewe is die vrou se klere, vrugte en brood uitgelê. Terwyl daar 'n baie lukrake figuur op 'n fokuspunt agter die mans op haar knieë is, in 'n stroom, met min klere aan. Sy word te groot uitgebeeld in verband met die grootte van die drie mense wat nader aan die staanpunt was. Met ander woorde , hierdie skildery is baie uit preporsie uit. In daardie tyd was naaktheid in kuns slegs aanvaarbaar indien dit op 'n geskikde afstand van die figuur in werklikheid af was (mag nie te realisties gelyk het nie)
Manet was 'n rebel en het teen die kritieke se reëls gestaan, vrouens kaal geskilder en hulle uitgebeeld presies hoe hulle is, prostitiete. Manet was die middelpunt van die kunsbeweging vanaf Realisme tot Impressionisme
Sunday, March 10, 2013
Impressionisme
Invloede:
Die lanskappe .
Voor impressionisme was Skilderye gewoonlik as minder belangrik beshou. Volgens tradisionaliste was die natuur nie edel of permanent genoeg nie.
Constable was die eerste kunstenaar wat weg gebreuk het van tradisionele landskappe en het suiwer klere gebruik om liefde en respek uit te beeld. Romantisme het 'n groot invloed op die bestaan van impressionisme gehad. Dit het impressioniste help vermy dat die landskap nie oorwerk word nie.
Die wetenskap en kleur van impressionisme : Impressioniste het nie volgens wetenskaplike reëls gewerk nie maar wel wetenskaplike ontdekkings in gedagte hou. Kleure wat naby of langs mekaar gebruik word het 'n groot invloed gehad op die oog en watse kleure die brein opneem.
Die uitvinding van die kamera het 'n groot invloed gehad op hoe Impressioniste skilder, hulle het probeer om een spesefieke oomblik in tyd op te vang en dit uit te beeld in 'n skildery.
Kenmerke van impressionisme
Tema
Dikwels sonnige strate , Water Blomtuine en oplugkafees en slefs binnehuise tonele.
Kleur en lig
-Hulle het probeer om pigmente so na moontlik aan kleur in sonlig te kry.
-Hulle het vermy om Kleure op palette te meng omdat kleure hulle heldery mag verloor as dit gemeng word.
-Hulle het kolle van verkillende kleure langs mekaar geplaas om illusies te vorm in die brein.
-Slegs suiwer kleure is gebruik en swart is totaal en al uitgesluit. Selfs skaduwees is met kleur uitgebeeld.
Kwaswerk
-Kort , sigbare, gebroke kwashale waar elke kwashaal sigbaar is.Sterk buite lyne was nie gebruik nie,
-Elke afsonderlikke kleur is uitkenbaar.
-Verf tegniek is meestal impasto.
Impressioniste het geskilder wat hulle sien in die natuur. En dit het gelei tot modernisme

Saturday, March 9, 2013
Realisme
Realisme is 'n baie subjektiewe benadering van Romantisme. Realiste het
gevoel dat die Romantisisme uit voeling was met die alledaagse realiteit en het
na waarheid en akkuraatheid gestreef. Die hoofgedagte was om sekere onderwerpe
soos die swak toestande en sosiale kritiek uit te beeld.
Realisme vertel stories van wat in die omgewing rondom hulle aangan en idealisering word totaal en al verwerp. Realiste het so ver moontlik probeer om hul kunste getrou aan voorkoms te bly en enige idealisering of stilering te vermy. Realiste was geforseer om afsittende skulderye te maak wat die donker kant van lyding en arbeid uitbeeld.
Realiste het probeer konsentreer op die armer mense wat lei onder slawe arbeid, prostetisie, korrupsie, werkende klas, kleinboere ens. Die beeld is dikwels aaneenlopend en vorms word duidelik gedefinieer. Kwashale is meestal sigbaar terwyl die kleur meestal aardse- en neutrale kleure bevat wat beklemtoon dat hulle lewens nie kleurvol en vol vreugde is nie.
'n Paar voorbeelde van realiste is Jean Dèsirè Gustave Courbet ( 10 Junie 1819 - 31 Desember 1877 ), 'n Franse skilder en die leier figuur van realisme. 'n Bekende skildery van hom is The Stonebreakers 1849. In hierdie skildery beeld hy twee onbekendes uit wat nie as belangrik beskou was in daardie tyd nie.
Honorè Daumier (26 Februarie 1808 -10 Februarie 1879) was ook 'n Franse skilder maar het meer spotprente geskilder as Courbet wat ernstig was. Moontlik sy bekendste skildery was The Third Class Carriage 1863 . Hy lewer dikwels kommentaar oor sosiale- en politieke omstandighede. In die bogenoemde skildery is lig en donker gebruik om aaklige toestande uit te beeld. In hierdie geval was dit die publieke vervoer en armes.
Realiste probeer 'n seker oomblik in tyd stop en daardie oomblik in tyd so realisties as mootlik uit te beeld sonder om 'n mens of voorwerp te idealiseer.

Monday, March 4, 2013
Death of Marat
Jean-Paul Marat was die leier van die Franse revolusie, en was in 13 July 1793 vermoor deur | ||||||||
Charlotte Cordey. | ||||||||
Sy goeie vriend Jacques-Louis David het hom toe geskulder, in die Neo-klassieke kuns styl. | ||||||||
Dit is duidelik dat David die wêreld van Marat gedink het. Hy het hom as een of ander god | ||||||||
geskulder. Die wond op sy bors simboliseer die merke wat Jesus op sy lyf gehad het toe hy | ||||||||
gesterf het aan die kruis. Daarom kan ons aflei dat David nie n groot gelowige was nie en wou | ||||||||
eerder bewyse hê. | ||||||||
Die sluipmoordenaar (Cordey) het 'n brief agter gelos met sy naam op , om vir die wêreld te sê dit | ||||||||
was hy. Die brief vertaal dan as "Because I am unhappy,I have a right to your kindness." Cordey | ||||||||
breif aan Marat se ook dat sy informasie het oor die Rusiese revolusie. | ||||||||
Die atmosfeer van die skildery is goed aan mekaar gesit , die swartmure in die agtergrond en die | ||||||||
afwesigheid van Cordey beklemtoon die belangrikheid van Marat. Marat het vel probleme gehad en | ||||||||
al oplossing was om in die bad te lê, wat verduiudelik hoekom hy in die bad vermoor is. | ||||||||
Marat is geidialiseerd , daar is slegs een hoof konsentrasie punt en die agtergrond is eenvoudig. | ||||||||
(al drie kenmerke van neo-klassieke kuns) | ||||||||
Die warm geel lig verorsaak dat daar 'n sogenoemde Horror atmosfeer is. Terwyl Marat 'n rustige , | ||||||||
redelike gelukkige postuur het. |
Subscribe to:
Posts (Atom)